Voorspoedige nuwe jaar! Ons is opgewonde om die nuwe jaar af te skop en saam met ons kliënte nuwe hoogtes te bereik.

We welcome three new faces at HVM in 2022. Zandrea Tredoux, Nico Barkhuizen and Sylvia Blake (above from left to right).

Zandrea Tredoux

Zandrea het haar BCom Bestuursrekeningkunde-graad aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf en kon toe nog nie Stellenbosch en sy mooi wynlande groet nie. Sy is oorspronklik van ’n klein dorpie aan die Weskus.

“Ek is mal oor kos en sal myself as ‘n “foodie” beskryf. Beslis ‘n mense-mens en ek hou daarvan om nuwe dinge te probeer en aan te pak. Ek is gretig om baie te leer in my jare by HVM en opgewonde om deel te wees van die span. Familie en tyd saam met vriende is vir my baie belangrik”.

Nico Barkhuizen

Nico het grootgeword in Durban waar hy sy BCom Finansies- en Rekeningkunde-graad voltooi het. Die gholf- en muurbalbaan is waar hy sy vrye tyd bestee en met ‘n stappie op die strand of in die berge, is hy in sy element. Hy is toegewyd om sy SAIPA klerkskap gedurende sy 3 jaar by HVM te voltooi.

“Niks en niemand kan in jou pad staan as jou kop op ‘n doelwit rus nie, so haal die spieëltjies af, want jy gaan nie daai kant toe nie‘’.

Sylvia Blake

Sylvia will only be joining the HVM team in February. She graduated from the University of South Africa and she has already completed her SAIPA qualification, but she hasn’t stopped there and is currently busy with her SAICA training.  She will definitely be a great addition to our team and we can’t wait for her to start.

Receive newsletter