A warm welcome to each and every one after a well-deserved break at the end of an interesting 2020! HVM would like to wish our staff and clients a happy, healthy and blessed 2021!

The year started with a bang as we entered Tax-season and welcomed three new faces to the HVM family: Christiaan, Zinia and Franco.

Links na regs: Christiaan, Zinia en Franco

Zinia:

Altyd buite in die natuur met haar tekkies aan, of bo-op ‘n fiets, gereed om spesiale oomblikke in aangename herinneringe te omskep. Oorspronklik vanuit ‘n klein dorpie in die Vaaldriehoek, het Zinia daardie deel van Suid-Afrika vir die beeldskone Boland verruil.

Nadat sy haar studies aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi het, het sy besluit om haar tyd in die Wes-Kaap verder te verleng deur by HVM aan te sluit.

“Ek is opgewonde om saam met die HVM-span te werk, baie te leer en baie te groei.”

– Zinia Steenkamp

Christiaan:

Christiaan is our new clerk in the SAIPA department. He hopes to bring a new innovative and creative view point to our firm. He plans to finish his SAIPA- and CIMA articles during the three years at HVM.

“I enjoy all forms of art, especially the fine arts and the performing arts. Hobbies include painting (oils), sketching and sculpting. Spending quality time with friends and family is my favourite pastime.”

-Christiaan Hattingh

Franco:

Franco is ons nuwe SAICA-klerk. Hy is baie opgewonde oor die jaar en hoop op aangename herinneringe. Sy doelwit is om as ‘n GR (SA) te registreer aan die einde van sy klerkskap. Franco se vele talente sluit ook dans in.

“Ek is ‘n Ballroom en Latin American danser op kompeterende vlak en hou baie van rekenaarspeletjies en kosmaak. My gunsteling kos is pizza.”

-Franco Potgieter

Nirvard:

Nirvard began his journey of becoming an accountant by obtaining his Bachelor of Accounting degree at The University of the Free State in Bloemfontein. He then completed his SAICA articles and obtained his Post Graduate Diploma in Accounting Sciences in 2020.

Nirvard recently relocated to Cape Town and started his new career at HVM.

“In my free time I enjoy playing golf, visiting the beautiful wine farms across the Western Cape, as well as spending time with family and friends.”

-Nirvard Alberts

COVID:

Met die wêreldpandemie wat ons daagliks in die gesig staar, is ons as HVM-span steeds gemotiveerd en gereed om aan ons kliënte se verwagtinge te voldoen, met die vereiste veiligheidsprotokolle in plek.

Verjaarsdae:

Ons het die voorreg gehad om lekker vroeg in die jaar Elna, Christiaan, Jan-Hendrik en Franco se verjaarsdae te vier. Dankie vir die heerlike koek – ons wens elkeen van hulle voorspoed en seën toe met die nuwe lewensjaar!

Year end Function:

Surviving the challenges of 2020 definitely deserved a small celebration and here are some highlights from our year end function at the bowling club:

Employee of the year:

We are proud to announce that Adeline won the HVM Employee of the Year Award (2020). She showed true workmanship and deserves all the glory. We aspire to follow in her footsteps.

Moed-skep-braai:

Met die jaarlikse Moed-skep-braai in die visier, sien ons daarna uit om, ten spyte van gemaskerde gesiggies, mekaar nog beter te leer ken.

Final thoughts:

After a challenging 2020, we train our eyes on the goals we set for 2021 – with renewed energy and with the strength of God.

Receive newsletter