Blog

Blog: March 2019

Maart 2019

Na 'n lekker Desember-vakansie is almal weer terug op hul pos, uitgerus en reg vir die 2019 jaar. Ook maar vinnig uit die blokke met die belasting Jaareinde. HVM as ‘n span sien uit om die uitdagings van die jaar saam aan te pak.

Omheining van verliese (artikel 20A) vir natuurlike persone

Artikel 20A het met ingang van 1 Maart 2004 in werking getree. Hierdie artikel handel oor die omheiningsbepalings wat verhoed dat natuurlike persone hul belasbare inkomste verminder deur verliese uit sekondêre handel te gebruik.

Deductibility of interest for non-trading individuals

Requests for suspension of payment from SARS