Vir sommiges voel dit asof die rusperiode tydens die feesseisoen nooit genoeg is nie. Daardie projek wat gedurende die jaar eenkant geskuif word vir wanneer daar “tyd” is, loer en wag steeds met beskuldigende oë onaangeraak, want selfs tydens die vakansie is daar net nie genoeg tyd nie!

Al het die jaar met volle vaart uit die blokke gespring, is die span by HVM steeds vuur-en-vlam om die uitdagings van 2018 met durf en ywer voort te sit, soos ons die herfsseisoen betree. 

Everyone was very excited in welcoming Elna back to the office after she took maternity leave to care for her little one. Only realizing afterwards that if she’s back, it means 4 months have passed in what seems like a blink of an eye. We missed you, and know, the office doesn’t feel the same without you.

Unfortunately, there can’t always be laughter, as we bid Esti Slabbert farewell. She might have only been here for a little while, but she made a big difference. We wish you all the best and success in whatever path you choose to take.

HVM is very proud to launch our own lunch boxes.

Met genoeg ruimte vir ‘n kosblik, waterbottel, vrugte en enige ander peuselhappie waaraan jy kan dink. 

Ons superhelde sal sorg dat jou kos veilig bewaar en beskerm word teen skobbejakke.              

Baie dankie aan Milk is Good vir hul hulp met die ontwerp en die uitstekende diens wat hulle lewer.

Kontak ons gerus vir enige navrae en/of bestellings.

It’s clear that 2018 is the year of change. At HVM we’re only changing for the better, upward and forward and we’re here to share every step with you.

This article is a general information sheet and should not be used or relied upon as professional advice. No liability can be accepted for any errors or omissions nor for any loss or damage arising from reliance upon any information herein. Always contact your financial adviser for specific and detailed advice. Errors and omissions excepted (E&OE)

Receive newsletter